Ons Storie
Julie 2022

Toe ons Ontmoet
Ons het mekaar ontmoet op 'n dating app met die naam Koer – 'n moderne begin vir 'n tydlose liefdesverhaal.
9 Augustus 2022

Ons eerste "date"
Ons eerste "date" was 'n dag vol spesiale oomblikke. Ons het saam in Wayne se bakkie gery, met die wêreld voor ons en eindelose moontlikhede in ons harte. Alhoewel Wayne nog moes werk, het ons elke oomblik van die dag saam gekoester en 'n begin gemaak aan 'n storie wat ons lewens vir ewig sou verander.
28 September 2022

Gekys
Op 28 September het ons begin uitgaan en die volgende stappie in ons liefdesverhaal aangepak. Dit was die begin van ’n avontuur gevul met liefde, lag, en die belofte van ’n toekoms saam.
25 November 2022

Trek saam in
Op 25 November 2022 het ons 'n groot stap geneem en saam ingetrek. Dit was die begin van ’n nuwe hoofstuk, waar ons nie net ’n huis nie, maar ook ’n lewe saam begin bou het.
28 Desember 2023

Verloof
Op 28 Desember 2023 het ons verloof geraak – ’n magiese oomblik vol liefde en die belofte van ’n lewe saam. Dit was die perfekte afsluiting van ’n ongelooflike jaar en die begin van ons volgende avontuur. 💍❤️




